top of page
My Krimpvarkies:



BOLLIE:
Bollie is my heel eerste African Pygmy spesie krimpvarkie. Sy kleur is Cinnamon. Hy geniet sy bad, is baie liefdevol en is vreeslik neskuurig!
Baby:

Baby is my eerste vroutjie. Haar kleur is Chocolate. Sy is vriendelik en het 'n pragtige geaardheid!
Bollie het die volgende gene: Cinnacot, Apricot, Albino en Cinnamon.
Baby het die volgende gene: Cinnamon, Cinnacot, Chocolate en Salt&Pepper



ZORRO



ZORRO is my Pinto seun en dra die volgende gene:
Pinto, Blaze en full reverse pinto.
Zorro is my High Pinto krimpvarkie, hy is woelig en prop vol persoonlikheid !

Lucy is 'n Swart African Pygmy spesie krimpvarkie. Sy is vol lewe en net 'n plesier!
Sy het die volgende gene:
Pinto, Chocolate, Salt & Pepper en Cinnamon.





Hier was sy maar 2 weekies oud!



bottom of page